lewensgevaarlik [boodskap #146516] |
So, 22 September 2024 18:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20239 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lewensgevaarlik
Afbreking: le•wens•ge•vaar•lik
Samestelling: lewe + -ns- + gevaarlik
Byvoeglike naamwoord: lewensgevaarlik
Vergrotende trap: lewensgevaarliker
Oortreffende trap: lewensgevaarlikste
Attributief: lewensgevaarlike
Partitief: lewensgevaarliks
Betekenis:
• So gevaarlik dan 'n mens jou lewe kan verloor.
Gebruik:
• As gevolg van die krokodille is dit lewensgevaarlik om in die rivier te swem.
Sinoniem:
• dodelik
• doodsgevaarlik
• fataal
• lewensbedreigend
• noodlottig
Vertaling:
Engels: life-threateningly, perilous
Nederlands: levensgevaarlijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So, 22 September 2024 18:15] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|