Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spuls
spuls [boodskap #146495] Do, 19 September 2024 18:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20662
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spuls
Afbreking: spuls


Byvoeglike naamwoord: spuls
Vergrotende trap: spulser
Oortreffende trap: spulsste
Attributief: spulse

Betekenis:
• Met 'n sterk seksuele drang.

Gebruik:
• Sy is so spuls soos 'n teef op hitte.
• Die spulse ou man kan nie sy hande tuishou nie.

Sinoniem:
• bronstig
• hittig
• katools
• speels
• togtig
• wellustig
• wulps

Afgelei:
• spulsheid

Vertaling:
Engels: lustful, voluptuous
Nederlands: wellustig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weersomstandighede
Volgende onderwerp: gegewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 10 03:53:28 MGT 2024