Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tydbom
tydbom [boodskap #146479] Wo, 18 September 2024 14:07
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20213
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tydbom
Afbreking: tyd•bom
Samestelling: tyd + bom


Selfstandige naamwoord: tydbom
Meervoud: tydbomme
Verkleinwoord: tydbommetjie
Meervoud van verkleining: tydbommetjies

Betekenis:
• 'n Bom met 'n klok wat gestel word om op 'n  bepaalde tyd te ontplof.
• (figuurlik) 'n Ongeluk wat wag om te gebeur.

Gebruik:
• Die tydbom is enkele sekondes voordat dit sou afgaan onskadelik gestel.
• Die klimaatsveranderinge is 'n tikkende tydbom.

Vertaling:
Engels: time bomb
Nederlands: tijdbom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do, 19 September 2024 06:00]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: onderling
Volgende onderwerp: tikkend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 16:16:17 MGT 2024