Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwotasie
kwotasie [boodskap #146423] Tue, 10 September 2024 14:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwotasie
Afbreking: kwo•ta•sie
Samestelling: kwoteer + -tasie


Selfstandige naamwoord: kwotasie
Meervoud: kwotasies
Verkleinwoord: kwotasietjie
Meervoud van verkleining: kwotasietjies

Betekenis:
• Die prys van 'n produk of diens.
• 'n Aanhaling uit 'n teks.

Gebruik:
• Moenie die eerste en beste kwotasie aanvaar nie.
• Die traktaatjie is vol kwotasies uit die Bybel uit.

Sinoniem:
• prysopgawe
• tender
• aanhaling
• sitaat

Vertaling:
Engels: quote; quotation
Nederlands: quotatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorsteller
Volgende onderwerp: kwoteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 17:06:20 UTC 2025