Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brabbel
brabbel [boodskap #146384] Thu, 05 September 2024 09:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21036
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
brabbel
Afbreking: brab•bel


Werkwoord: brabbel
Verlede tyd: het gebrabbel

Betekenis:
• Om sleg of onduidelik te praat.

Gebruik:
• Die babatjie brabbel land en sand en gryp 'n sliert van haar ma se hare met haar gretige handjies vas.

Sinoniem:
• babbel
• klets
• rammel
• yl

Afgelei:
• brabbelaar
• brabbelary
• brabbeltaal
• brabbeltong

Vertaling:
Engels: to babble, jabber, chatter
Nederlands: brabbelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brabbeltaal
Volgende onderwerp: aanhitser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 15 06:41:16 UTC 2025