Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » interpersoonlik
interpersoonlik [boodskap #146367] Wed, 04 September 2024 17:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21040
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
interpersoonlik
Afbreking: in•ter•per•soon•lik
Samestelling: inter- + persoonlik


Byvoeglike naamwoord: interpersoonlik
Attributief: interpersoonlike

Betekenis:
• Tussen twee of meer persone.

Gebruik:
• Gesonde interpersoonlike verhoudinge is noodsaaklik vir die doeltreffende bestuur van 'n organisasie.

Antoniem:
• intrapersoonlik

Vertaling:
Engels: interpersoonlik
Nederlands: interpersoonlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onkoloog
Volgende onderwerp: wriemel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 15 12:41:55 UTC 2025