prekerig [boodskap #146348] |
Sun, 01 September 2024 10:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21040 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
prekerig
Afbreking: pre•ke•rig
Samestelling: preek + -erig
Byvoeglike naamwoord: prekerig
Attributief: prekerige
Betekenis:
• Wat soos 'n preek klink; met die eienskappe van 'n preek.
Gebruik:
• Die regisseur wil geen prekerige boodskappe oor klimaatsverandering in sy rolprent hê nie.
Sinoniem:
• domineeagtig
• hoogdrawend
• moraliserend
• skynheilig
• skynvroom
Afgelei:
• prekerigheid
Vertaling:
Engels: preachy
Nederlands: prekerig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|