pediatrie [boodskap #146267] |
Sat, 24 August 2024 16:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21038 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pediatrie
Afbreking: pe•di•a•trie
Selfstandige naamwoord: pediatrie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die vertakking van die geneeskunde wat hom op die behandeling van kinders en adolessente toespits.
Gebruik:
• Sy werk by 'n kinderhospitaal en spesialiseer in pediatrie.
Sinoniem:
• kindergeneeskunde
Verwant:
• pediater
• pediatries
Vertaling:
Engels: paediatrics
Nederlands: pediatrie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|