Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pediatries
pediatries [boodskap #146266] Sat, 24 August 2024 16:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21037
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pediatries
Afbreking: pe•di•a•tries


Byvoeglike naamwoord: pediatries
Attributief: pediatriese

Betekenis:
• Wat die pediatrie (die mediese behandeling van kinders en adolessente) betref.

Gebruik:
• Die hospitaal beskik oor 'n pediatriese eenheid vir intensiewe sorg.

Sinoniem:
• kindergeneeskundig

Verwant:
• pediater
• pediatrie

Vertaling:
Engels: pediatric
Nederlands: pediatrisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vernou
Volgende onderwerp: pediatrie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 15 08:46:35 UTC 2025