vernou [boodskap #146265] |
Sat, 24 August 2024 10:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21041 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vernou
Afbreking: ver•nou
Samestelling: ver- + nou
Werkwoord: vernou
Verlede tyd: het vernou
Betekenis:
• Om nouer (minder wyd) te word of te maak.
Gebruik:
• Die broek se pype moet vernou word.
Sinoniem:
• inkrimp
• insnoer
• saamtrek
• toedruk
• toetrek
• vereng
• verklein
• verkrimp
• versmal
Afgelei:
• vernoude
• vernouer
• vernouing
Vertaling:
Engels: to narrow, constrict
Nederlands: vernauwen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|