transformasieproses [boodskap #146261] |
Sat, 24 August 2024 09:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21040 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
transformasieproses
Afbreking: trans•for•ma•sie•pro•ses
Samestelling: transformasie + proses
Selfstandige naamwoord: transformasieproses
Meervoud: transformasieprosesse
Betekenis:
• 'n Proses van diepgaande verandering (soms ook as 'n eufemisme vir 'n rewolusie of omverwerping van 'n bestel).
Gebruik:
• Dit is nie maklik om 'n land deur 'n transformasieproses te lei nie.
Sinoniem:
• hervormingsproses
• veranderingsproses
Vertaling:
Engels: transformation process
Nederlands: transformatieproces
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|