Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » natgesweet
natgesweet [boodskap #146260] Sat, 24 August 2024 09:04
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21040
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
natgesweet
Afbreking: nat•ge•sweet
Samestelling: nat + gesweet


Byvoeglike naamwoord: natgesweet
Attributief: natgeswete

Betekenis:
• Wat klam of vogtig is van die sweet.

Gebruik:
• Sy het in die nag vreesbevange en natgesweet wakker geskrik.

Sinoniem:
• sweterig

Vertaling:
Engels: sweaty
Nederlands: zweterig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waterpark
Volgende onderwerp: transformasieproses
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 15 12:32:10 UTC 2025