waterpark [boodskap #146259] |
Sat, 24 August 2024 08:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21040 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waterpark
Afbreking: wa•ter•park
Samestelling: water + park
Selfstandige naamwoord: waterpark
Meervoud: waterparke
Verkleinwoord: waterparkie
Meervoud van verkleining: waterparkies
Betekenis:
• 'n Pretpark met swembaddens, fonteine, waterglybane, kunsmatige strande, ens.
Gebruik:
• Die waterpark bied 'n verskeidenheid rivierritte, swemareas en glybane om kinders en grootmense vir ure te vermaak.
Sinoniem:
• waterpretpark
Vertaling:
Engels: water park
Nederlands: waterpark
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|