seties [boodskap #146252] |
Fri, 23 August 2024 13:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21040 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seties
Afbreking: se•ties
Selfstandige naamwoord: seties
Meervoud: setiese
Betekenis:
• 'n Suid-Afrikaanse dans soortgelyk aan die Europese 'schottische'.
• Musiek wat vir dié dans bedoel is.
Gebruik:
• Hulle dans die wals, vastrap en die seties.
• Die Boereorkes speel 'n seties.
Vertaling:
Engels: schottische
Nederlands: schottische
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|