Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bestuurslid
bestuurslid [boodskap #146251] Fri, 23 August 2024 13:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21040
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bestuurslid
Afbreking: be•stuurs•lid
Samestelling: bestuur + -s- + lid


Selfstandige naamwoord: bestuurslid
Meervoud: bestuurslede

Betekenis:
• Iemand wat 'n lid is van 'n bestuur.

Gebruik:
• Die voorsitter en die sekretaris is die belangrikste bestuurslede.

Afgelei:
• kandidaat-bestuurslid

Vertaling:
Engels: bestuurslid
Nederlands: bestuurslid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitspoeg
Volgende onderwerp: seties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 15 12:51:22 UTC 2025