kinderjare [boodskap #146240] |
Thu, 22 August 2024 18:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21040 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kinderjare
Afbreking: kin•der•ja•re
Samestelling: kind + -er- + jare
Selfstandige naamwoord: –
Meervoud: kinderjare
Betekenis:
• Die tyd wat 'n mens nog 'n kind is.
Gebruik:
• Oupa hou daarvan om vir ons stories uit sy kinderjare te vertel.
Sinoniem:
• jeug
• jeugjare
• jeugtyd
• kindsbeen
• kindsheid
• kinderdae
• kindsheid
• kleintyd
Hiponiem:
• kleinkinderjare
Vertaling:
Engels: childhood
Nederlands: kinderjaren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|