Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spoordiens
spoordiens [boodskap #146237] Thu, 22 August 2024 17:43
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21041
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spoordiens
Afbreking: spoor•diens
Samestelling: spoor + diens


Selfstandige naamwoord: spoordiens
Meervoud: spoordienste

Betekenis:
• 'n Vervoerdiens per spoor m.b.v. treine.

Gebruik:
• Die treinstasie is verlate en die spoordiens na die dorp is lankal opgeskort.

Sinoniem:
• spoorwegdiens
• treindiens

Vertaling:
Engels: train service
Nederlands: spoordienst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontplooiing
Volgende onderwerp: spoornetwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 15 13:03:15 UTC 2025