meteorologies [boodskap #146234] |
Thu, 22 August 2024 16:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21041 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
meteorologies
Afbreking: me•te•o•ro•lo•gies
Samestelling: meteorologie + -s
Byvoeglike naamwoord: meteorologies
Attributief: meteorologiese
Betekenis:
• Betreffende die weer. Wat op die meteorologie betrekking het.
Gebruik:
• Meer onlangs het mense ook meteorologiese verskynsels soos wolke, stofstorms en yskappe op ander planete begin ondersoek.
Sinoniem:
• weerkundig
Afkorting:
• meteor.
Vertaling:
Engels: meteorological
Nederlands: meteorologisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|