ander nuusgroep [boodskap #2970] |
So, 23 November 2003 20:52 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
nl.comp.virus.
Kyk of dit by julle beskikbaar is, spandeer somtyds bietjie tyd daar,
en volg skakels wat in antwoorde op probleme gegee word.
Baie interessant, baie handig en baie leersaam.
DD
|
|
|
Re: ander nuusgroep [boodskap #2971 is 'n antwoord op boodskap #2970] |
So, 23 November 2003 21:00 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 23 Nov 2003 22:52:07 +0200, DD wrote:
>
>
> nl.comp.virus.
>
> Kyk of dit by julle beskikbaar is, spandeer somtyds bietjie tyd daar,
> en volg skakels wat in antwoorde op probleme gegee word.
> Baie interessant, baie handig en baie leersaam.
>
> DD
>
Ek het byvoorbeeld vandag die trojan 'Exploit-ByteVerify'
op my rekenaar gekry. NAV 2004 kon dit nie uitvee nie
en ek het skielik 'n klomp pornografiese favourites gekry.
Hier het ek die antwoorde daarop gekry, en oorspronklik
van nl.comp.virus af.
http://securityresponse.symantec.com/avcenter/venc/data/troj an.byteverify.html
|
|
|
Re: ander nuusgroep [boodskap #2972 is 'n antwoord op boodskap #2970] |
So, 23 November 2003 21:52 |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:8a72sv8hrpaqtpsljb5i8rugc59lcg9qvp@4ax.com...
>
>
> nl.comp.virus.
>
> Kyk of dit by julle beskikbaar is, spandeer somtyds bietjie tyd daar,
> en volg skakels wat in antwoorde op probleme gegee word.
> Baie interessant, baie handig en baie leersaam.
>
Ja DD, daar heb ik ook een poosje rondgezworven ten tijde van die vreselijke
microsoftspam. Ik lag lam van de e-mailtjes.
Hier is weer een probleem gaande waar ik al heel veel tijd aan gespendeerd
heb, ik kan namelijk geen java downloaden, er komen steeds foutmeldingen.
Via nl.comp.overig ben ik met iemand in contact gekomen die me probeert te
helpen, maar tot nu toe :-(((((((((((.
Maar ik WIL de Scryptopuzzel (in javascript geschreven)(die ik ook in de
krant kan vinden :-P) op mijn scherm. Maar helaas is mijn verstand van
instellingen op de pc niet groot. Om maar meteen heel eerlijk te zijn: érg
klein. Alleen computerboeken voor Dummies begrijp ik :-), met van die
plaatjes erbij.
groeten van Roely, die koppig verder probeert.
|
|
|
Re: ander nuusgroep [boodskap #2974 is 'n antwoord op boodskap #2972] |
So, 23 November 2003 22:28 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 23 Nov 2003 22:52:24 +0100, "Roely" wrote:
>
>
> Ja DD, daar heb ik ook een poosje rondgezworven ten tijde van die vreselijke
> microsoftspam. Ik lag lam van de e-mailtjes.
>
> Hier is weer een probleem gaande waar ik al heel veel tijd aan gespendeerd
> heb, ik kan namelijk geen java downloaden, er komen steeds foutmeldingen.
Watter weergawe van Windows gebruik jy, Roely?
Dit is nou 0025 hier, so ons gesels vanaand verder:-)
> Maar helaas is mijn verstand van
> instellingen op de pc niet groot. Om maar meteen heel eerlijk te zijn: érg
> klein. Alleen computerboeken voor Dummies begrijp ik :-), met van die
> plaatjes erbij.
>
> groeten van Roely, die koppig verder probeert.
>
Is die probleem miskien by daardie koppigheid?
Wat is die kleur van die hare daarop?:-)))
Sien julle oor sowat 20 ure. Intussen sal
Katryn dalk 'n natwoord daarvoor hê:-)
DD
|
|
|
Re: ander nuusgroep [boodskap #2975 is 'n antwoord op boodskap #2974] |
So, 23 November 2003 23:13 |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:flc2svkddg2icef1s2bauq6rs73e24h65f@4ax.com...
> Watter weergawe van Windows gebruik jy, Roely?
> Dit is nou 0025 hier, so ons gesels vanaand verder:-)
Windows XP prof.
Ik hoop dat je lekker geslapen hebt !
>
>>>
>> groeten van Roely, die koppig verder probeert.
>>
>
> Is die probleem miskien by daardie koppigheid?
> Wat is die kleur van die hare daarop?:-)))
Jaja! LoL!. Je zit in de goede richting! Mijn moeder heette vroeger
kastanjebruin te zijn, en op de kleurenfoto's van mij van toen ik nog jong
was knalt mijn roodbruine haar naar voren :-)
>
> Sien julle oor sowat 20 ure. Intussen sal
> Katryn dalk 'n natwoord daarvoor hê:-)
natwoord?
Roely
|
|
|
Re: ander nuusgroep [boodskap #2976 is 'n antwoord op boodskap #2975] |
Ma, 24 November 2003 04:01 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 24 Nov 2003 00:13:31 +0100, "Roely" wrote:
>
> "DD" wrote in message
> news:flc2svkddg2icef1s2bauq6rs73e24h65f@4ax.com...
>
>> Watter weergawe van Windows gebruik jy, Roely?
>> Dit is nou 0025 hier, so ons gesels vanaand verder:-)
>
> Windows XP prof.
> Ik hoop dat je lekker geslapen hebt !
ò, dieselfde as ek.
en baie dankie. Ek het lekker geslaap.
Ek glo jy ook:-)
>>
>>>>
>>> groeten van Roely, die koppig verder probeert.
>>>
>>
>> Is die probleem miskien by daardie koppigheid?
>> Wat is die kleur van die hare daarop?:-)))
>
> Jaja! LoL!. Je zit in de goede richting! Mijn moeder heette vroeger
> kastanjebruin te zijn, en op de kleurenfoto's van mij van toen ik nog jong
> was knalt mijn roodbruine haar naar voren :-)
Stuur vir ons 'n foto van hoe dit nou lyk:-)
>>
>> Sien julle oor sowat 20 ure. Intussen sal
>> Katryn dalk 'n natwoord daarvoor hê:-)
>
> natwoord?
Dit is hoe 'n baie vaak ou (Afrikaanse vaak!:-)
antwoord skryf:-)))
Ek was 5uur al reeds hier, so...:-)
>
> Roely
>
>
>
DD
|
|
|
Re: ander nuusgroep [boodskap #2977 is 'n antwoord op boodskap #2972] |
Ma, 24 November 2003 06:04 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 23 Nov 2003 22:52:24 +0100, "Roely" wrote:
>
>
> Ja DD, daar heb ik ook een poosje rondgezworven ten tijde van die vreselijke
> microsoftspam. Ik lag lam van de e-mailtjes.
>
> Hier is weer een probleem gaande waar ik al heel veel tijd aan gespendeerd
> heb, ik kan namelijk geen java downloaden, er komen steeds foutmeldingen.
> Via nl.comp.overig ben ik met iemand in contact gekomen die me probeert te
> helpen, maar tot nu toe :-(((((((((((.
> Maar ik WIL de Scryptopuzzel (in javascript geschreven)(die ik ook in de
> krant kan vinden :-P) op mijn scherm. Maar helaas is mijn verstand van
> instellingen op de pc niet groot. Om maar meteen heel eerlijk te zijn: érg
> klein. Alleen computerboeken voor Dummies begrijp ik :-), met van die
> plaatjes erbij.
>
> groeten van Roely, die koppig verder probeert.
>
Roely, nou terwyl ek in die bad sit, het ek aan jou gedink,
en besef wat die oplossing is. Doen doen download en
sê vanmiddag vir my dat alles reg is:-)
Als je windows-XP schoon op je PC zet ,mis je Java
En op de Microsoft site is geeen Java meer te vinden
Wel bij SOVJET Microsoft-VM
Java virtal Machine 5.25mb( Microsoft VM)
DD
|
|
|
Re: ander nuusgroep [boodskap #2978 is 'n antwoord op boodskap #2977] |
Ma, 24 November 2003 13:07 |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:am73svkide1qvkkaou0cvent30llbr0l0a@4ax.com...
> On Sun, 23 Nov 2003 22:52:24 +0100, "Roely" wrote:
>
>>
>
>
>
> Roely, nou terwyl ek in die bad sit, het ek aan jou gedink,
> en besef wat die oplossing is.
Ik hoop voor je dat je niet al te lang hebt hoeven denken en als een
gerimpelde appel uit bad bent gestapt :-)
> Doen doen download en
> sê vanmiddag vir my dat alles reg is:-)
Alles is reg DD :-))))(das die goeie nuus), die slegte nuus vir jou is dat
die onderstaande url nie meer werk nie
> Java virtal Machine 5.25mb( Microsoft VM)
>
Ik heb java gedownload via een site van ene Sandi
http://www.mvps.org/inetexplorer/answers_9.htm#java
en nu kan ik puzzelen op de pc!
http://www.nrc.nl/denksport/artikel/1039500188365.html
(ik weet niet of je op deze bladzijde kunt komen, die is voor geregistreerde
abonnees. Anders kun je helpen bij de oplossing!)
Baie dankie vir jou tyd en toch: my koppigheid (en die kleur van die hare)
het my gered!
Roely
|
|
|
Re: ander nuusgroep [boodskap #2985 is 'n antwoord op boodskap #2978] |
Ma, 24 November 2003 19:14 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 24 Nov 2003 14:07:37 +0100, "Roely" wrote:
>
> Baie dankie vir jou tyd en toch: my koppigheid (en die kleur van die hare)
> het my gered!
>
> Roely
>
>
En het jy toe die anrwoord gekry omdat ek jou vertel het
dat jy Java Virtual Machine moet aflaai?
DD
|
|
|
Re: ander nuusgroep [boodskap #2993 is 'n antwoord op boodskap #2985] |
Di, 25 November 2003 13:32 |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:m1m4sv4tgo8erpp5nd9lh5gf0vmemd8k82@4ax.com...
>
> En het jy toe die anrwoord gekry omdat ek jou vertel het
> dat jy Java Virtual Machine moet aflaai?
>
Breng in jou in psychische problemen als ik ontkennend antwoord?
Roely
|
|
|
Re: ander nuusgroep [boodskap #2997 is 'n antwoord op boodskap #2993] |
Di, 25 November 2003 20:05 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 25 Nov 2003 14:32:42 +0100, "Roely" wrote:
>
> "DD" wrote in message
> news:m1m4sv4tgo8erpp5nd9lh5gf0vmemd8k82@4ax.com...
>>
>> En het jy toe die anrwoord gekry omdat ek jou vertel het
>> dat jy Java Virtual Machine moet aflaai?
>>
>
> Breng in jou in psychische problemen als ik ontkennend antwoord?
>
> Roely
>
Ja! En dit sal my GROOOT laat voel as jy bevestigend antwoord.
So, jy mag maar soos 'n goeie diplomaat lieg:-)
DD
|
|
|
Re: ander nuusgroep [boodskap #2998 is 'n antwoord op boodskap #2997] |
Di, 25 November 2003 20:19 |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:jcd7svos670jrlo0llb8ietoicotkpi5nt@4ax.com...
> On Tue, 25 Nov 2003 14:32:42 +0100, "Roely" wrote:
>
>>
>> "DD" wrote in message
>> news:m1m4sv4tgo8erpp5nd9lh5gf0vmemd8k82@4ax.com...
>>>
>>> En het jy toe die anrwoord gekry omdat ek jou vertel het
>>> dat jy Java Virtual Machine moet aflaai?
>>>
>>
>> Breng in jou in psychische problemen als ik ontkennend antwoord?
>>
>> Roely
>>
>
> Ja! En dit sal my GROOOT laat voel as jy bevestigend antwoord.
> So, jy mag maar soos 'n goeie diplomaat lieg:-)
>
> DD
>
>
Roodharigen geven nooit diplomatieke antwoorden :-D
Roely
|
|
|