Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vryheidstryd
vryheidstryd [boodskap #146073] Wed, 07 August 2024 09:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21046
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vryheidstryd
Afbreking: vry•heid•stryd
Samestelling: vryheid + stryd


Selfstandige naamwoord: vryheidstryd
Meervoud: vryheidstryde

Betekenis:
• 'n Stryd om vryheid of onafhanklikheid te verkry.

Gebruik:
• Talle state het hulle ontstaan aan 'n vryheidstryd te danke wat later tot bevryding en onafhanklikheid gelei het.

Vertaling:
Engels: freedom struggle
Nederlands: vrijheidsstrijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vegvliegtuig
Volgende onderwerp: visioenêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 15 14:48:46 UTC 2025