swygreg [boodskap #145997] |
Thu, 01 August 2024 16:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21038 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
swygreg
Afbreking: swyg•reg
Samestelling: swyg + reg
Selfstandige naamwoord: swygreg
Meervoud: –
Betekenis:
• Die reg om stil te bly en niks te sê nie.
Gebruik:
• Die verdagte het aangedui dat hy sy swygreg sal uitoefen en nie 'n verklaring sal aflê nie.
Vertaling:
Engels: right to remain silent
Nederlands: zwijgrecht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|