meesterbrein [boodskap #145996] |
Thu, 01 August 2024 16:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21038 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
meesterbrein
Afbreking: mees•ter•brein
Samestelling: meester + brein
Selfstandige naamwoord: meesterbrein
Meervoud: meesterbreine
Betekenis:
• Persoon wat iets beplan of bedink het.
Gebruik:
• Die staat glo dat die meesterbrein wat moorde beplan het nog op vrye voet is.
Sinoniem:
• baasbrein
• slimjan
Vertaling:
Engels: master mind
Nederlands: meesterbrein
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|