korreleer [boodskap #145991] |
Wed, 31 July 2024 16:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21038 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
korreleer
Afbreking: kor•re•leer
Werkwoord: korreleer
Verlede tyd: het gekorreleer
Betekenis:
• Om te vergelyk en in onderlinge verband te bring.
Gebruik:
• Die grootte van 'n dier se die brein korreleer met voedingswaarde van die voedsel wat dit inneem.
Sinoniem:
• ooreenstem
• pas
Verwant.
• korrelasie
Vertaling:
Engels: to correlate
Nederlands: correleren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|