rysbrandewyn [boodskap #145990] |
Wed, 31 July 2024 13:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21038 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rysbrandewyn
Afbreking: rys•bran•de•wyn
Samestelling: rys + brandewyn
Selfstandige naamwoord: rysbrandewyn
Meervoud: rysbrandewyne
Verkleinwoord: rysbrandewyntjie
Meervoud van verkleining: rysbrandewyntjies
Betekenis:
• Sterk drank wat van rys gemaak word.
Gebruik:
• Rysbrandewyn word veral in Asië gestook en gedrink.
Sinoniem:
• arak
• arakbrandewyn
• saki
Vertaling:
Engels: rice brandy
Nederlands: rijstbrandewijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|