bekleedsel [boodskap #145988] |
Tue, 30 July 2024 19:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21038 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bekleedsel
Afbreking: be•kleed•sel
Samestelling: bekleed + -sel
Selfstandige naamwoord: bekleedsel
Meervoud: bekleedsels
Betekenis:
• Dit wat gebruik word om iets te beklee.
Gebruik:
• Die bank se bekleedsel is vuil en vol kolle.
Sinoniem:
• bedekking
• huid
• omslag
• oortreksel
Hiponiem:
• blombekleedsel
• stoelbekleedsel
• veerbekleedsel
• vrugbekleedsel
Vertaling:
Engels: covering, wrapper, upholstery
Nederlands: bekleedsel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|