implikasie [boodskap #145986] |
Tue, 30 July 2024 13:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21038 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
implikasie
Afbreking: im•pli•ka•sie
Selfstandige naamwoord: implikasie
Meervoud: implikasies
Betekenis:
• Iets wat geïmpliseer/ veronderstel word.
• Die logiese gevolg van iets. Iets wat waar is, as iets anders waar is.
Gebruik:
• Hy het by implikasie gesê dat ek vet is.
• Dink altyd die implikasies voordat jy iets doen.
Sinoniem:
• deduksie
• gevolg
• insinuasie
• interferensie
• konklusie
• konnotasie
• konsekwensie
• onvermydelikheid
• sinspeling
• verwikkeling
• voortvloeisel
Vertaling:
Engels: implication
Nederlands: implicatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|