Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geboortebeperking
geboortebeperking [boodskap #145984] Mon, 29 July 2024 17:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21038
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
geboortebeperking
Afbreking: ge•boor•te•be•per•king
Samestelling: geboorte + beperking


Selfstandige naamwoord: geboortebeperking
Meervoud: geboortebeperkings

Betekenis:
• Die beperking van die aantal geboortes deur swangerskap te voorkom.

Gebruik:
• Die pil is een van die mees gebruikte vorme van geboortebeperking.

Sinoniem:
• gesinsbeplanning
• kontrasepsie
• voorbehoeding

Afgelei:
• geboortebeperkingsmaatreëls
• geboortebeperkingsmetodes

Verwant:
• kondoom
• sterilisasie
• vasektomie

Vertaling:
Engels: birth control
Nederlands: geboortebeperking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Asiaties
Volgende onderwerp: lewensvatbaarheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 15 10:15:22 UTC 2025