Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Asiaties
Asiaties [boodskap #145983] Mon, 29 July 2024 16:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21038
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Asiaties
Afbreking: A•si•a•ties
Samestelling: Asiaat + -ies


Byvoeglike naamwoord: Asiaties
Attributief: Asiatiese

Betekenis:
• Van of betreffende die kontinent Asië.

Gebruik:
• Daar is net twee lewende spesies olifante, naamlik die Afrikaanse en die Asiatiese olifante.

Hiponiem:
• Klein-Asiaties
• Oos-Asiaties

Vertaling:
Engels: Asian
Nederlands: Aziatisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: krieketwedstryd
Volgende onderwerp: geboortebeperking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 15 10:12:07 UTC 2025