Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diagnoseerbaar
diagnoseerbaar [boodskap #145949] Sa, 27 Julie 2024 09:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20121
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diagnoseerbaar
Afbreking: di•ag•no•seer•baar
Samestelling: diagnoseer + -baar


Byvoeglike naamwoord: diagnoseerbaar
Attributief: diagnoseerbare

Betekenis:
• Wat gediagnoseer kan word.

Gebruik:
• Die siekte raak slegs een of twee mense uit 'n miljoen en is moeilik diagnoseerbaar.

Vertaling:
Engels: diagnosable
Nederlands: diagnosticeerbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diaspoor
Volgende onderwerp: lostrek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Sep 08 04:25:49 MGT 2024