Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fok
fok [boodskap #145943] Vr, 26 Julie 2024 17:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20429
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fok
Afbreking: fok
Uitspraak: /fɔk/


Werkwoord: fok
Verlede tyd: het gefok

Betekenis:
• (vulgêr) Om seks met iemand te hê.
• Om moeilikheid te soek.

Gebruik:
• Hulle fok agter die kraalmuur.
• Jy fok nou met die verkeerde ou.

Sinoniem:
• naai
• pomp
• steek
• stoot

Afgelei:
• befok
• fokken
• fokker
• fokkery
• fokkit
• fokkol
• fokop
• fokspul
• opfok
• rondfok
• uitfok
• verfok

Vertaling:
Engels: to fuck
Nederlands: neuken


Selfstandige naamwoord: fok
Meervoud: fokke
Verkleinwoord: fokkie
Meervoud van verkleining: fokkies

Betekenis:
• Handeling van gemeenskap hê; die seksdaad; kopulasie.
• Iemand waarmee 'n mense gemeenskap het.

Gebruik:
• Dit was 'n goeie fok.
• Hy is 'n goeie fok, niks meer nie.

Vertaling:
Engels: fuck
Nederlands: copulatie; neukpartij, neuker


Tussenwerpsel: fok

Betekenis:
• Kragwoord vir verskillende situasies.
• Uitroep om iemand te vervloek.

Gebruik:
Fok, dit was lekker!
• Ag, fok jou!

Vertaling:
Engels: damn; fuck
Nederlands: verdomd; fuck

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugskryf
Volgende onderwerp: inlywing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Okt 18 02:51:57 MGT 2024