beleidmaker [boodskap #145932] |
Thu, 25 July 2024 18:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21036 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beleidmaker
Afbreking: be•leid•ma•ker
Samestelling: beleid + maker
Selfstandige naamwoord: beleidmaker
Meervoud: beleidmakers
Betekenis:
• 'n Persoon wat beleid maak.
Gebruik:
• Dit is duidelik dat ons beleidmakers steeds nie weet hoe om sosiale media effektief te reguleer nie.
Vertaling:
Engels: policy maker
Nederlands: beleidsmaker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|