Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwantitatief
kwantitatief [boodskap #145924] Do, 25 Julie 2024 11:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20429
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwantitatief
Afbreking: kwan•ti•ta•tief


Byvoeglike naamwoord: kwantitatief
Attributief: kwantitatiewe

Betekenis:
• Wat die kwantiteit (hoeveelheid) betref.

Gebruik:
• Statistiek berus op kwantitatiewe data.

Sinoniem:
• getalsmatig
• numeries

Antoniem:
• kwalitatief

Afkorting:
• kwant.

Vertaling:
Engels: quantitative
Nederlands: kwantitatief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: alleeneienaarskap
Volgende onderwerp: portuurgroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Okt 18 02:50:08 MGT 2024