Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » alleeneienaarskap
alleeneienaarskap [boodskap #145923] Do, 25 Julie 2024 09:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20121
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
alleeneienaarskap
Afbreking: al•leen•ei•e•naar•skap
Samestelling: alleen + eienaarskap


Selfstandige naamwoord: alleeneienaarskap
Meervoud:

Betekenis:
• Die eienaarskap van eiendom (soos 'n besigheid) deur 'n enkele persoon.

Gebruik:
• Met 'n alleeneienaarskap dra die eienaar al die risiko's, neem al die winste, en bestuur gewoonlik self die onderneming met of sonder hulp.

Verwant:
• alleeneienaar
• alleenhandelaar
• eenmansaak

Vertaling:
Engels: sole ownership, sole proprietorship
Nederlands: alleeneigenaarschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: privaateienaarskap
Volgende onderwerp: kwantitatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 07 23:28:47 MGT 2024