Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weervoorspelling
weervoorspelling [boodskap #145915] Wo, 24 Julie 2024 17:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20121
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weervoorspelling
Afbreking: weer•voor•spel•ling
Samestelling: weer + voorspelling


Selfstandige naamwoord: weervoorspelling
Meervoud: weervoorspellings

Betekenis:
• Die weer wat in die komende dae verwag word.

Gebruik:
• Volgens die weervoorspelling gaan dit môre bloedig warm wees.

Sinoniem:
• weerberig

Afgelei:
• weervoorspellingskantoor

Verwant
• weervoorspeller

Vertaling:
Engels: weather forecast, weather report
Nederlands: weervoorspelling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Israelies
Volgende onderwerp: eendeweer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 07 23:37:22 MGT 2024