Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bymekaarmaak
bymekaarmaak [boodskap #145843] Mon, 15 July 2024 17:30
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21037
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bymekaarmaak
Afbreking: by•me•kaar•maak
Samestelling: bymekaar + maak


Werkwoord: maak bymekaar, bymekaarmaak
Verlede tyd: het bymekaargemaak

Betekenis:
• Om op 'n plek bymekaar te bring.

Gebruik:
• Ek wou julle baie maal bymekaarmaak soos 'n hen haar kuikens onder haar vlerke bymekaarmaak, maar julle wou nie kom nie. [Lukas 13:34]

Sinoniem:
• bymekaarskraap
• bymekaarraap
• ingaar
• inoes
• insamel
• invorder
• kollekteer
• opgaar
• saamgooi
• saamraap
• vergaar
• versamel

Vertaling:
Engels: to collect, round up
Nederlands: verzamelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voortleef
Volgende onderwerp: wortelstelsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 15 08:23:22 UTC 2025