Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eenrigtingverkeer
eenrigtingverkeer [boodskap #145839] Sun, 14 July 2024 18:48
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21036
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eenrigtingverkeer
Afbreking: een•rig•ting•ver•keer
Samestelling: eenrigting + verkeer


Selfstandige naamwoord: eenrigtingverkeer
Meervoud:

Betekenis:
• Verkeer wat net in een rigting vloei.
• (figuurlik) Iets wat eensydig is.

Gebruik:
• 'n Motor het per ongeluk teen die eenrigtingverkeer ingedraai.
• Die wedstryd was hoofsaaklik eenrigtingverkeer.

Wisselvorm:
• eenrigtingsverkeer

Antoniem:
• tweerigtingverkeer

Vertaling:
Engels: one-way traffic
Nederlands: eenrichtingverkeer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rondbeweeg
Volgende onderwerp: werkskepping
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 15 08:19:50 UTC 2025