Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » departementeel
departementeel [boodskap #145831] Sun, 14 July 2024 10:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21036
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
departementeel
Afbreking: de•par•te•men•teel
Samestelling: departement + -eel


Byvoeglike naamwoord: departementeel
Attributief: departementele

Betekenis:
• Wat op die indeling of werking van 'n departement betrekking het.

Gebruik:
• Die betrokke werknemers is departementeel verhoor en afgedank.

Hiponiem:
• interdepartementeel

Afkorting:
• dept.

Vertaling:
Engels: departmental
Nederlands: departementaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Brit
Volgende onderwerp: verrigting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 15 08:21:43 UTC 2025