Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » septies
septies [boodskap #145824] Sat, 13 July 2024 09:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21036
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
septies
Afbreking: sep•ties


Byvoeglike naamwoord: septies
Attributief: septiese

Betekenis:
• Wat vol kieme is en tekens van bederf toon.

Gebruik:
• Die wond lyk septies.

Sinoniem:
• besmet
• bederwend
• etterig
• ontsteek
• rottend

Antoniem:
• antisepties

Vertaling:
Engels: septic
Nederlands: septisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knievervanging
Volgende onderwerp: afstaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 15 08:03:11 UTC 2025