Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beduiweld
beduiweld [boodskap #145783] Vr, 05 Julie 2024 09:10
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19524
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beduiweld
Afbreking: be•dui•weld
Samestelling: be- + duiwel + -d


Byvoeglike naamwoord: beduiwel, beduiweld
Attributief: beduiwelde

Betekenis:
• Wat moeilik of omgekrap is.

Gebruik:
• Loop maar lig vir die beduiwelde onderwyser.

Sinoniem:
• bedot
• befoeterd
• beneuk
• bedonderd
• iesegrimmig
• moeilik
• moerig
• omgekrap
• waansinnig

Afgelei:
• beduiweldgeit

Vertaling:
Engels: nuts, senseless
Nederlands: beduveld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr, 05 Julie 2024 09:13]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: beduiwel
Volgende onderwerp: gemanierd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 07:41:35 MGT 2024