studieveld [boodskap #145779] |
Do, 04 Julie 2024 16:29 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 19521 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
studieveld
Afbreking: stu•die•veld
Samestelling: studie + veld
Selfstandige naamwoord: studieveld
Meervoud: studievelde
Verkleinwoord: studieveldjie
Meervoud van verkleining: studieveldjies
Betekenis:
• Die strekking van inhoud wat geleer moet word, of die gebied van navorsing en studie.
Gebruik:
• Daar word tans baie navorsing in die studieveld van Kunsmatige Intelligensie gedoen.
Sinoniem:
• kurrikulum
• studiegebied
• studierigting
• studieterrein
• vakgebied
• vakrigting
Vertaling:
Engels: field of study
Nederlands: studieveld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Vr, 05 Julie 2024 07:35] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|