Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pyler
pyler [boodskap #145777] Do, 04 Julie 2024 14:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19521
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die pylers van 'n tempel.
Die pylers van 'n tempel.
pyler
Afbreking: py•ler


Selfstandige naamwoord: pyler
Meervoud: pylers
Verkleinwoord: pylertjie
Meervoud van verkleining: pylertjies

Betekenis:
• 'n Pilaar waarop iets steun, tradisioneel met 'n vierkantige of reghoekige deursnee.

Gebruik:
• Die brug rus op vier pylers.

Sinoniem:
• heipaal
• kolom
• pilaar
• suil
• steunpilaar
• stut

Hiponiem:
• baksteenpyler
• boogpyler
• brugpyler
• dwergpyler
• eindpyler
• hoekpyler
• fondamentpyler
• landpyler
• middelpyler
• muurpyler
• oewerpyler

Afgelei:
• pylerskop
• pylerwig

Vertaling:
Engels: shaft, pillar, pier
Nederlands: pijler

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr, 05 Julie 2024 07:33]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: voorstander
Volgende onderwerp: pluis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 06:01:59 MGT 2024