Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verpak
verpak [boodskap #145724] Vr, 28 Junie 2024 11:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19481
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verpak
Afbreking: ver•pak
Samestelling: ver- + pak


Werkwoord: verpak
Verlede tyd: het verpak

Betekenis:
• Om in 'n beskermende omhulsel te plaas; in pakkies opmaak.
• Om weer in te pak.

Gebruik:
• Die lekkergoed word in papiertjies verpak.
• Die vleis word opgesny en in kleiner porsies verpak.

Hiponiem:
• onverpak
• vakuumverpak

Sinoniem:
• enkapsuleer
• inpak
• toedraai
• verseël
• wegpak
• oorlaai
• oorpak

Afgelei:
• verpakker
• verpakking

Vertaling:
Engels: to pack, package, wrap up
Nederlands: verpakken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herwinbaar
Volgende onderwerp: trefslag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 06:33:43 MGT 2024