Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herwinbaar
herwinbaar [boodskap #145723] Vr, 28 Junie 2024 10:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19481
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
herwinbaar
Afbreking: her•win•baar
Samestelling: herwin + -baar


Byvoeglike naamwoord: herwinbaar
Attributief: herwinbare

Betekenis:
• Wat herwin (van voor af hergebruik) kan word.

Gebruik:
• Glas is herwinbaar en kan herwin word sonder om die waarde, suiwerheid of helderheid daarvan te verloor.

Vertaling:
Engels: recyclable
Nederlands: recyclebaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: raklewe
Volgende onderwerp: verpak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 05:59:34 MGT 2024