Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gesondheidsvoordeel
gesondheidsvoordeel [boodskap #145721] Vr, 28 Junie 2024 09:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19481
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gesondheidsvoordeel
Afbreking: ge•sond•heids•voor•deel
Samestelling: gesondheid + -s- + voordeel


Selfstandige naamwoord: gesondheidsvoordeel
Meervoud: gesondheidsvoordele

Betekenis:
• Iets wat voordelig vir 'n mens se gesondheid is.

Gebruik:
• Knoffel het talle gesondheidsvoordele en kan die immuunstelsel bevorder, verkoues voorkom, spysvertering aanhelp en die bloedsuiker balanseer.

Vertaling:
Engels: health benefit
Nederlands: gezondheidsvoordeel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kafeïenvry
Volgende onderwerp: raklewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 05:53:48 MGT 2024