Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Jordanië
Jordanië [boodskap #145690] Di, 25 Junie 2024 13:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Jordanië.
Kaart van Jordanië.
Jordanië se vlag.
Jordanië se vlag.
Jordanië
Afbreking: Jor•da•ni•ë


Pleknaam: Jordanië

Betekenis:
• Land in die Midde-Ooste, amptelik die Hasjemitiese Koninkryk Jordanië.

Gebruik:
Jordanië is na die Jordaanrivier vernoem, wat die land se westelike grens met Israel en Palestina vorm.

Afgelei:
• Jordaniër
• Jordanies

Vertaling:
Engels: Jordan
Nederlands: Jordanië

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Koeweit
Volgende onderwerp: uitdruk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 02:40:13 MGT 2024