Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » respiratories
respiratories [boodskap #145592] Sa, 15 Junie 2024 20:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19377
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
respiratories
Afbreking: res•pi•ra•to•ries


Byvoeglike naamwoord: respiratories
Attributief: respiratoriese

Betekenis:
• Wat met respirasie (asemhaling) te make het.

Gebruik:
• Die fabriek se rook veroorsaak chroniese sinus en respiratoriese probleme.

Vertaling:
Engels: respiratory
Nederlands: respiratoir

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: homoseksueel
Volgende onderwerp: raakvatter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 21 20:00:15 MGT 2024