Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » homoseksueel
homoseksueel [boodskap #145591] Sa, 15 Junie 2024 19:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20239
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
homoseksueel
Afbreking: ho•mo•sek•su•eel
Samestelling: homo + seksueel


Byvoeglike naamwoord: homoseksueel
Attributief: homoseksuele

Betekenis:
• Met 'n geslagsdrang na persone van dieselfde geslag.

Gebruik:
• Sy beken dat sy homoseksueel is.

Sinoniem:
• eenslagtig
• gay
• lesbies
• skeef

Antoniem:
• heteroseksueel

Verwant:
• homoseksualiteit

Vertaling:
Engels: homosexual
Nederlands: homoseksueel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bobeen
Volgende onderwerp: respiratories
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 23 09:53:02 MGT 2024