Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » luikrug
luikrug [boodskap #145586] Sa, 15 Junie 2024 18:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19377
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Van bo na order: 'n sedan, stasiewa en 'n luikrug.
Van bo na order: 'n sedan, stasiewa en 'n luikrug.
luikrug
Afbreking: luik•rug
Samestelling: luik + rug


Selfstandige naamwoord: luikrug
Meervoud: luikrugte, luikrûe
Verkleinwoord: luikruggie
Meervoud van verkleining: luikruggies

Betekenis:
• Motorvoertuig met 'n lang skuinsaflopende deur wat die agterkant van die voertuig bedek.

Gebruik:
• Verkies jy 'n sedan, luikrug of 'n stasiewa?

Afgelei:
• luikrugmotor

Vertaling:
Engels: hatchback
Nederlands: hatchback

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stasiewa
Volgende onderwerp: donkergroen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 21 19:57:41 MGT 2024