Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » minusteken
minusteken [boodskap #145341] Vr, 24 Mei 2024 17:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19326
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
minusteken
Afbreking: mi•nus•te•ken
Samestelling: minus + teken


Selfstandige naamwoord: minusteken
Meervoud: minustekens
Verkleinwoord: minustekentjie
Meervoud van verkleining: minustekentjies

Betekenis:
• Die wiskundige simbool/teken - ('n horisontale strepie).

Gebruik:
• Die minusteken word o.a. gebruik om aftrekking of 'n negatiewe getal aan te dui.

Sinoniem:
• minus

Antoniem:
• plusteken

Verwant:
• deelteken
• maalteken

Vertaling:
Engels: minus sign
Nederlands: minusteken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plusteken
Volgende onderwerp: sekstet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 01:54:28 MGT 2024