Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plusteken
plusteken [boodskap #145340] Vr, 24 Mei 2024 17:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19326
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plusteken
Afbreking: plus•te•ken
Samestelling: plus + teken


Selfstandige naamwoord: plusteken
Meervoud: plustekens
Verkleinwoord: plustekentjie
Meervoud van verkleining: plustekentjies

Betekenis:
• Die wiskundige simbool/teken + ('n regop kruisie).

Gebruik:
• Die plusteken word o.a. gebruik om optelling of 'n positiewe getal aan te dui.

Sinoniem:
• optelteken
• plus

Antoniem:
• minusteken

Verwant:
• deelteken
• maalteken

Vertaling:
Engels: plus sign
Nederlands: plusteken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: invloei
Volgende onderwerp: minusteken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 00:28:32 MGT 2024